Wednesday the 20th - - Hostgator Coupon

Skoolure is daarop gemik om maksimum akademiese tyd te verseker maar steeds ruimte te laat vir sport en kultuur aktiwiteite deur die loop van die dag. Tydens eksamens word skoolure aangepas op die diskresie van die skoolhoof en ouers sal dienooreenkomstig ingelig word.

FASE TYE
BABAKLAS 07h15 - 17h30
Graad 0 - Graad 3 07h15 - 13h00
Graad 4 - Graad 12 07h15 - 14h00
Naskool Tot 17h30
Administrasie kantoorure 7h30 - 13h30